Frontstage - Logo
Frontstage - Logo
  • Support
  • Promoters
  • Privacy Policy
  • Terms and Conditions
© 2026 Frontstage. All Rights Reserved.
Do Not Sell or Share My Personal Information
HomePop ArtistsBarto
Barto

Barto ZA

Pop / African / South African Pop / Mainstream Pop / Afrikaans / Other African Music
Barto het groot opskudding gemaak in die musiekbedryf met ‘n emosiewekkende stem en sy enkelsnit “H2Oë” wat reeds Goud behaal het. Dit neem hom van “open mic”-en–musiek geleenthede na groter verhoë regoor die land met sy treffers wat ook “Impulsief” insluit. Hy is terug met sy derde enkelsnit “Vlam In Die Wind” wat ook ‘n musiekvideo in die vlaktes insluit. Sy musiek is opbouende volksmusiek met ‘n tradisionele Boere-tint wat sekerlik die tienerpols aan die gang sal kry. OASE - volle EP (mini album) is beskikbaar! Nuwe song 'Vyftig Rand' is nou beskikbaar!
deezer
facebook
instagram
spotify
tiktok
youtube

Upcoming Festivals

Feb11
aa

Up The Creek 2027

Pop
Electronic
Rock
African
ZA ZA

Explore More

Browse Artists by Genre

Pop ArtistsAfrican Artists

Festivals by Genre

Pop FestivalsAfrican Festivals